Die ANC regering se Departement van Water en Sanitasie gaan 24 Kubane, wat glo ingenieurs is, na Suid-Afrika bring om die onvermoë van die ANC regering uit die weg te ruim, deur infrastruktuur op te gradeer en kennis oor te dra. Soos ons voorheen berig het, word die opgeleide mense wat Kuba so uitvoer na ander Sosialiste lande, nie direk betaal nie en die geld gaan direk aan die Kubaanse regime leiers.
In ʼn bekentenis van hul eie onvermoë, sê die verklaring wat die departement uitgereik het, dat die Kubane “gesekondeer” word na Suid-Afrika om die swak bestuur van stelsels te verbeter, wat die afgelope jare geen behoorlike instandhouding en verbeterings ondergaan het nie.
Volgens die ANC regime is die Kubane “hoogs gekwalifiseer” en spesialiste op die gebied om bystand te verleen op provinsiale en munisipale vlak regoor die land.
Soos gewoonlik praat hulle groot praatjies, maar ons weet dit is net rolspeel vi
Continue reading…