Die behoud van Afrikaans as onderrigtaal kry vanuit regerings-, regs- én universiteitskringe om verskeie redes al hoe meer die wind van voor. Kundiges meen ’n rits argumente en persepsies (waarvan heelparty nie gronde het of selfs grondwetlik is nie) word voorgehou waarom Afrikaans nie as onderrigmedium meer bestaansreg het nie. Dié argumente en persepsies is..
Continue reading…