Dit is pikswart donker nag op die Volksakker, omdat mense ophou praat het agv n 100 jaar se gepolitiekery waar politici alles vir en namens ons doen. Na 20 jaar van liberale oorheersing is ons op die randjie van uitwissing, behalwe vir n paar naguile wat roep. Wat gaan ons Volk se toekoms wees..
Continue reading…