As dit nie vir ‘n slaggat was, wat deur ANC-verwaarlosing, onbekwaamheid en plundering veroorsaak is nie, sou mnr. Lomon Terreblanche (58), ‘n bekende boer van Edenville in die Vrystaat, nog leef! So ook Waldo Ferreira (25), en 2 ander jongmense, almal is op dieselfde dag vermoor, deur die slaggate van die ANC! Een vir een, dag vir dag, stel die Sosialistiese ANC ons bloot aan skade, en misdadigers word daarop toegelê om wit mense aan te val, te beroof en dood te maak, aangehits met anti-wit haatspraak en sagte vonnisopleggings. Hul etniese suiweringsveldtog, doelbewus of nie, word op baie verskillende maniere voortgesit, wat met verloop van tyd beteken dat ‘n yslike aantal van ons mense vroeg en onnodig sterf. Van ekonomiese oorlogvoering wat ons kwesbaarder maak, tot sistemiese en institusionele verwaarlosing en vooroordeel in hospitale en staatsdienste soos polisie, ESKOM, binnelandse sake, munisipale dienste, ens., is die enigste gevolgtrekking dat daar ‘n stadige
Continue reading…