‘n Vrou en twee van haar honde is dood nadat ‘n brand by haar tien-slaapkamerhuis in Brackenhurst, Alberton, ontstaan het.
Shawn Herbst, woordvoerder van die Netcare 911-nooddienste, sê paramedici het die vrou probeer red, maar sy is op die toneel dood verklaar.
Luister Meer:
William Ntladi, woordvoerder van die Ekurhuleni-rampbestuur, het gesê nooddienste is vroeg gisteroggend na die toneel ontbied. Talle mense was reeds op die toneel besig om die brand te
Continue reading…