Dubbele standaarde by die NVG is institusioneel, en dit is nie eers meer betwisbaar nie dat die NVG, met hul 90% of meer swart personeel, diskrimineer op grond van ras ten opsigte van vervolgingsbesluite en ander verantwoordelikhede soos die toekenning van borgtog, ens. Ons het nou al verskeie kere gesien dat die NVG met agressie wit persone aankla, borgtog ontken en die hele klagteboek na hulle toe gooi, of hulle skuldig is aan ‘n misdaad of nie, maar ‘n swart taxibestuurder wat ‘n wit pa en seun doodgeskiet het in ‘n verkeersargument, word egter nie eers vervolg nie. Dit terwyl verskeie onskuldige boere sonder borgtog aangehou word.
Continue reading…
Rassistiese NVG! Geen Klagtes Teen Swart Taxibestuurder wat Wit Pa en Seun Doodskiet, Maar Blankes Word vir Veel Minder Aangekla Sonder Borgtog!
Enjoyed this post? Share it!
Is Daar ‘n Vlaag van Kapings in Drie Riviere? SAPD sê Nee, Sosiale Media sê Ja!
Daar is glo ‘n vlaag van kapings in Drie Riviere, maar die polisie weet van niks. Sosiale media aan die ander kant is aan die gons oor ‘n groep mans wat glo ’n skrikbewind in Drie Riviere voer, en mense probeer kaap. Die polisie sê egter hulle dra geen kennis hiervan nie. Wie moet mense nou glo?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Streng Wet vir Blankes, Geen Wet vir Swartes? Voormalige Polisieman kry 50 jaar Gevangenisstraf vir Korrupsie!
Is die SAPD besig om blanke korrupte beamptes te teiken in ‘n poging om te bewys hulle veg teen korrupsie, wyl swart oortreders grootliks lig daarvan uitkom? ‘n Voormalige lasbriefbeampte wat ‘n polisie-dossier en ‘n skootrekenaar van die staat gesteel het, en in die besit van geld gevind is, is tot vyftig jaar gevangenisstraf gevonnis. Natuurlik moet hy aangekla word, maar dit blyk asof sy groot oortreding, en die rede vir sulke swaar straf, is dat hy ‘n wit vel het?
Enjoyed this post? Share it!
Vervoer van Brandstof in Houers Gaan Verbied Word? TLU SA vra dat Boere se Vlak-4 Permitte Hul Vrystelling Gee
‘n Nuwe regulasie is op die departement van minerale en energie se webwerf gepos wat dit onwettig sal maak om petrol of diesel in enige houer te vervoer. TLU SA het reeds navrae aan die relevante besluitnemers, asook verskeie politieke partye, gerig, rakende dié nuwe regulasie wat die verkoop of vervoer van brandstof in houers verbied.
Enjoyed this post? Share it!
Geweld van Ramaphosa Faksie Teen Zuma Malema RET Faksie gee Suid Afrikaners ‘n Voorsmaak van hoe Siviele Oorlog Gaan Lyk!
Ons sit met ‘n tamatietjie in SA want as wetsgehoorsame burgers, wonder ons of ons nou die wet moet nakom of nie, wanneer die polisie afwesig is te midde van volskaalse plundery en geweld. Burgers maak planne om hulself en hul buurt te beveilig, maar kry dan die wind van voor, van die afwesige wetstoepassers, want dit is glo teen die wet.
Enjoyed this post? Share it!
Het Ramaphosa #FreeZuma Onderskat? Suid Afrika Brand! Grootste Raffinadery, Suikermeule, Winkels, Hoofpaaie en Openbare Vervoer Sluit Weens Onluste!
Die #FreeZuma onluste maak wêreldwye nuus, met Fox News wat berig oor die onluste en plundery as dieselfde as “wat ons gesien het in Amerika,” met verwysing na BLM se landswye onluste en plundering laas jaar aangehits deur die Demokrate. Ramaphosa kon seker nie die geleentheid om die leier van sy politieke opposisie in hegtenis te neem, van die hand wys nie, maar het hy ‘n groter bomb aangesteek as wat self hy gedink het, want dit blyk dat die ANC regime glad nie daarvoor voorbereid was nie!
Enjoyed this post? Share it!
Vrystaatse Boere Betaal Self R 6 Miljoen om Paaie te Onderhou! Is Dubbele Belasting die Voorland van Blankes?
Vrystaatse boere het volgens ʼn opname van Vrystaat Landbou (VL) die afgelope jaar reeds meer as R6 miljoen bestee om herstelwerk aan provinsiale en munisipale paaie te doen.
Enjoyed this post? Share it!
Vrystaatse ANC Bespreek Gerugte dat Ace Magashule Onluste en Verwoesting Finansier om “IPC te Diskrediteer”
Video’s word op sosiale media versprei, waarin gewys word hoe kwaai Vrystaatse inwoners paaie versper en bande in die provinsie brand, oor swak dienslewering. Die Vrystaatse tussentydse provinsiale komitee het gesê hy is bekommerd oor gerugte dat mense befonds word om verwoesting in die provinsie te veroorsaak, na bewerings aan die lig gekom het dat die geskorste sekretaris-generaal van die ANC, Ace Magashule, talle onluste regoor die provinsie befonds het om die IPC te diskrediteer.
Enjoyed this post? Share it!
Meer as 40 Prokureursfirmas Moet nog POF Terugbetaal vir Dubbele Betalings wat aan Hulle Gemaak is!
Die minister van vervoer, Fikile Mbalula, sê 42 van die 102 prokureursfirmas wat by die Legal Practice Council aangemeld is, weens wanbestuur van hul trustrekeninge, het nie duplikaatbetalings wat hulle van die Pad-Ongelukke-Fonds (POF) ontvang het, terugbetaal nie.
Enjoyed this post? Share it!
Sielsmaats
Recent Posts
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
Recent Comments
Vrystaat Weer
Archives
- October 2024
- July 2024
- October 2023
- August 2022
- July 2022
- May 2022
- April 2022
- March 2022
- February 2022
- December 2021
- October 2021
- September 2021
- August 2021
- July 2021
- June 2021
- May 2021
- April 2021
- March 2021
- January 2020
- December 2019
- February 2018
- January 2018
- December 2017
- November 2017
- October 2017
- September 2017
- August 2017
- July 2017
- June 2017
- May 2017
- April 2017
- March 2017
- February 2017
- November 2014
Categories
- "Opkomende boere"
- ABSA
- Ace Magashule
- Afriforum
- Afrikaans
- Afrikaanse Kunstenaars
- Afrikaanse Nuus
- Afrikaner
- Afrikaner Volks Party
- AgriSA
- ANC
- ANC MK
- Ander lande
- Apartheid
- Arbeid
- Australia
- Banke
- Bedrog
- BEE
- Behuising
- Bejaardes
- Bekendes
- Belasting
- Belgie
- Besigheid
- Betogings
- BLF
- Bloemfontein
- Boeke
- Boer
- Boere
- Boikot
- Brandstof
- Briewe
- Brittanje
- bron
- BSEB / BEE
- Buiteland
- burgerskap
- China
- Coligny
- CoronaVirus
- Cosatu
- CPS
- DA
- David Mabuza
- De Klerk
- departement van gesondheid
- Die Kaap
- Die Pers
- Die Valke
- Die Weer
- Dienslewering
- Drakonies
- Droogte
- Duduzane Zuma
- Duitsland
- Durban
- Dwelms
- EFF
- Ekonomie
- elektrisiteit
- Emigrante
- energie
- Engels
- eNuus
- Eskom
- Estina suiwel ondersoek
- Europa
- Farmaseuties
- Feeste
- Frankryk
- Gauteng
- Geldsake
- Gemeenskap
- Geskiedenes
- Geskiedenis
- Gesondheid
- geweld
- GPFs
- Grondonteiening
- Grondwet
- Gupta
- Guptas
- Haatspraak
- herroep
- Hlaudi Motsoeneng
- Hofsake
- Hongarye
- Hoofnuus
- Ierland
- Immigrante
- Inligting
- Internet
- Islam
- Israel
- Italië
- Jacob Zuma
- Jacobsdal
- Jeug
- Jode
- Johannesburg
- Kaapstad
- Kampus
- Kanada
- Kerk
- Kinders
- Kommunisme
- Korrupsie
- Kos
- Kuba
- Kuns
- Kwazulu-Natal
- Kwotas
- Land Eise
- Landbou
- Lesotho
- Limpopo
- Media24
- Medies
- Meningsvormers
- Menseregte
- misdaad
- moedertaal
- moord
- moord
- Moslems
- Mpumalanga
- Munisipaliteit
- Munisipaliteite
- Munisipaliteite
- Musiek
- NASPERS
- Nederland
- Nehawu
- Nkosazana Dlamini-Zuma
- Noordkaap
- Noordwes
- NUM
- NUMSA
- Nuus
- Nuuskommentaar
- nuwe vrystelling
- NVG
- Onafhanklikheid
- Onderwys
- Oos Kaap
- Openbare Beskermer
- Orania
- Parlement
- Parliament
- Parys
- pasmaats
- Pensioen
- plaasaanvalle
- Plaasmoorde
- Plakkers
- Pole
- Polisie
- Politiek
- poskantoor
- Potgooi
- Prasa
- Pravin Gordhan
- Pretoria
- protes aksie
- Provinsie Nuus
- Putin
- Radio
- Ramaphosa
- Rassisme
- Rassisme op wittes
- Republiekfees
- RSG
- Rusland
- SA-nuus
- SABC
- SADATU
- SAID
- SAKP
- SANW
- SAPD
- SARS
- SASSA
- SAUK
- SAUK Radio
- Senior Burgers
- Sexisme
- Siektes
- Sjina
- Skandaal
- Skole
- Slenter
- Solidariteit
- Sosiale Media
- Sosialisme
- Sport
- Staatskaping
- Staatsveiligheid
- Staking
- Steinhoff
- Stellenbosch
- Suid Afrika
- Tale
- Tegnologie
- tehuis vir bejaardes
- Terrorisme
- Tito Mboweni
- TLU SA
- Toerisme
- Transnet
- Transvaal
- Trump
- Uncategorized
- Universiteit
- Vakansie
- Valke
- Veiligheid
- Vergaderings
- Verkeer
- Verkiesing
- Verkiesings
- Verlede
- Vermaak
- Vermis
- Verraaiers
- Vervoer
- VF Plus
- VF+
- Video
- Vlaandere
- Voedsel
- Volksmoord
- Volksraad
- Volkstaat
- Vrouens
- Vryburger
- Vryheids Oorlog
- Vrystaat
- VSA
- Wapens
- Water
- Webgrepe
- WEF
- Wenke in en om die huis
- WereldNuus
- Wes-kaap
- Weskus
- Wetenskap
- Wetgewing
- Wette
- Wildstropery
- Winburg
- Xhosa
- Zimbabwe
- Zoeloe
- Zondo
- Zuid Afrika
- Zuma
Maatjies & Sielsmaats:
Verkoop U Produkte

Goedkoopste Huurmotors in SA
Bestel Huisware Aanlyn:
SAUK.co.za Rubrieke
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”Net Ons Riviere Loop Vry is 'n pas uitgereik enkelsnit wat nou beskikbaar is op meeste musiek platforms.Continue reading...
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!Nederland het 'n aansienlike tekort aan IKT-professionele en ingenieurs, wat lei tot 'n toenemende vraag na buitelandse talentContinue reading...
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!Orania het 'n reg om te bestaan! Continue reading...
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering BekendgestelGister is dit aan die algemene publiek bekend gemaak dat die onderhandelingspolitieke partye, die Party vir Vryheid (PVV), Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD), Nuwe Maatskaplike Kontrak (NSC) en die BoerenBurgerBeweging (BBB) ooreenkoms bereik het op 'n uiteensetting ooreenkoms.Continue reading...
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!Met ons help kan U of U gemeenskap nou 'n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net).Continue reading...
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!Hier is U bewyse dat HoofStroomMedia en "Big Tech" die VSA2020 verkiesing gesteel het deur sensuur af te dwing! 17% van Joe Biden-kiesers betreur hul stem vir Biden! Hulle sou NIE vir Joe Biden gestem het as hulle van Biden-skandale geweet het nie!Continue reading...
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!Asof dit nie erg genoeg was dat ons forseer was om in ons eie huise te bly nie, blyk dit dat dit nie lank is voor ons eie asem gemeet en getel sal word nie! 'n Nederlandse Bankier en professor, Barbara Baarsma van Rabobank, wil vir burgers persoonlike jaarlikse CO₂ kwotas gee! Sy het vroeër […]
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!As deel van die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se "Groot Herstel"-agenda vir die mensdom, sluit Ierse leiers aan by hul mede samesweerders in Nederland, Duitsland en Kanada om boere en hul plase uit te faseer, en wêreldwye voedseltekorte verder in gevaar te stel. Die Ierse regering beplan om 'n vermindering van emissies van ongeveer 28 […]