[OPVOLG] Die departement van arbeid het intussen gesê altesaam 53 kinders is van plase in die distrik verwyder. Lees die opvolgberig hier. Argieffoto Die Valke het ʼn ondersoek van stapel gestuur nadat bewerings vandeesweek aan die lig gekom het dat ʼn boer van die Wesselsbron-gebied in die Vrystaat glo minderjariges as seisoenwerkers op sy plaas..
Continue reading…
Klagtes van beweerde kinderarbeid teen boer ondersoek
Enjoyed this post? Share it!
Die Curriebekerreeks: dit kan mos nie waar wees nie?
Dit was nog altyd een van jou onthou-oomblikke, wanneer jy jou verjaarsdag- of Kersgeskenkpakkies oopgemaak het. ʼn Blinknuwe motor, ʼn rugbybal, krieketkolf, tennisraket of ʼn sakkie albasters. Jou ou speelgoed word op die rak geplaas, hulle is dalk stukkend en word straks nooit weer gebruik nie. Dis presies wat met die Curriebeker gebeur het. Sy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gru-botsing eis twee
Foto: Netcare 911 Twee mans is dood nadat twee motors Vrydagoggend reg van voor tussen Vanderbijlpark in Gauteng en Deneysville in die Vrystaat gebots het. Nick Dollman, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die botsing het omstreeks 06:40 op die R716 gebeur. “Albei bestuurders het voor paramedici se aankoms op die toneel reeds aan hul..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Blitsbok lei Cheetahs in Curriebekerveldtog
Chris Dry – nuwe kaptein. (Foto: Facebook) In die lig van sy keurbende se deelname aan die Europese Pro14-reeks het die Vrystaat Cheetahs ʼn Blitsbok aangewys om die span se voortgesette Curriebekerveldtog aan te voer. Die flank Chris Dry dra die kapteinsmantel wanneer die bond se naasbestes hul onoorwonne voorgangers se skoene Saterdag in Durban..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrikaanse sanger en sy bulletjies kry TV-reeks
Jay du Plessis en sy seuns (Foto: Twitter via CO Productions) Die Afrikaanse sanger Jay du Plessis en sy vier seuns is binnekort in ʼn splinternuwe werklikheidsreeks op VIA te sien. Corné Oosthuizen, die sanger se agent, het gesê dié reeks, wat Jay en die boys heet, beloof om ʼn persoonlike blik op Jay weg..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrikaans en die bevordering van inheemse tale
Prof. Jaap C. Steyn. Foto: Verskaf. Deur prof. Jaap Steyn Ons hoor deesdae gereeld van die benadeling van die inheemse tale voor 1994, en die bevoordeling van Afrikaans ten koste van die tale van die swart mense. Laat ons dié bewerings bekyk ten opsigte van die onderwys, amptelike status en die uitsaaiwese. Maar eers daardie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘Die Afrikaner’ se begrafnisbrief
Foto: Hhach/Pixabay.com Rassie van die Noord-Vrystaat skryf: “Die Afrikaner” is in 1994 ná ʼn lang siekbed oorlede Tydens sy kinderdae was “die Afrikaner” lewenslustig en baie energiek. By volwassewording in 1948 was “die Afrikaner” die toonbeeld van gesondheid. Kort hierna het die binnelandse en buitelandse omgewing egter ernstig op sy gesondheid begin inwerk. Die nuwe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hartontvanger se ‘geleende tyd’ ná 24 jaar verby
Willie van Aarde (Foto: Verskaf) Willie van Aarde, die 67-jarige man van Paul Roux in die Vrystaat wat onlangs 24 jaar ná ʼn hartoorplanting met Maroela Media oor sy “geleende tyd” gesels het, is Sondagaand dood. Van Aarde se seun, Jason, het dié nuus bevestig. Jason sê Van Aarde het geruime tyd aan hartversaking gely..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kings takel verlede seisoen se Pro12-kampioen sonder losmaker
Dit is ver van ideaal af, maar onvermydelik: die Southern Kings vertrek Woensdag na Wallis vir die eerste van hulle twee Pro14-wedstryde sonder dat hulle in ʼn opwarmwedstryd gespeel het. Die span speel Saterdag in Llanelli teen verlede jaar se Pro12-kampioenspan, die Scarlets. Volgende naweek speel die Kings teen Connacht van Ierland. Die reeks is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oom Herrie se kerrie: Oom Herrie word soort van ’n parolie
Argieffoto (Foto: TiBine, Pixabay) Die land ken droogtes, erge droogtes, maar so iets soos die Wes-Kaap nou beleef, is iets ysliks. En oom Herrie dink nie net aan Kaapstad nie, maar ook die boere wat sien hoe hul skaars besproeiingswater al meer vir Kaapstad afgetap word. Oom Herrie voel veral omdat sy oudste ’n bestuurder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sielsmaats
Recent Posts
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
Recent Comments
Vrystaat Weer
Archives
- October 2024
- July 2024
- October 2023
- August 2022
- July 2022
- May 2022
- April 2022
- March 2022
- February 2022
- December 2021
- October 2021
- September 2021
- August 2021
- July 2021
- June 2021
- May 2021
- April 2021
- March 2021
- January 2020
- December 2019
- February 2018
- January 2018
- December 2017
- November 2017
- October 2017
- September 2017
- August 2017
- July 2017
- June 2017
- May 2017
- April 2017
- March 2017
- February 2017
- November 2014
Categories
- "Opkomende boere"
- ABSA
- Ace Magashule
- Afriforum
- Afrikaans
- Afrikaanse Kunstenaars
- Afrikaanse Nuus
- Afrikaner
- Afrikaner Volks Party
- AgriSA
- ANC
- ANC MK
- Ander lande
- Apartheid
- Arbeid
- Australia
- Banke
- Bedrog
- BEE
- Behuising
- Bejaardes
- Bekendes
- Belasting
- Belgie
- Besigheid
- Betogings
- BLF
- Bloemfontein
- Boeke
- Boer
- Boere
- Boikot
- Brandstof
- Briewe
- Brittanje
- bron
- BSEB / BEE
- Buiteland
- burgerskap
- China
- Coligny
- CoronaVirus
- Cosatu
- CPS
- DA
- David Mabuza
- De Klerk
- departement van gesondheid
- Die Kaap
- Die Pers
- Die Valke
- Die Weer
- Dienslewering
- Drakonies
- Droogte
- Duduzane Zuma
- Duitsland
- Durban
- Dwelms
- EFF
- Ekonomie
- elektrisiteit
- Emigrante
- energie
- Engels
- eNuus
- Eskom
- Estina suiwel ondersoek
- Europa
- Farmaseuties
- Feeste
- Frankryk
- Gauteng
- Geldsake
- Gemeenskap
- Geskiedenes
- Geskiedenis
- Gesondheid
- geweld
- GPFs
- Grondonteiening
- Grondwet
- Gupta
- Guptas
- Haatspraak
- herroep
- Hlaudi Motsoeneng
- Hofsake
- Hongarye
- Hoofnuus
- Ierland
- Immigrante
- Inligting
- Internet
- Islam
- Israel
- Italië
- Jacob Zuma
- Jacobsdal
- Jeug
- Jode
- Johannesburg
- Kaapstad
- Kampus
- Kanada
- Kerk
- Kinders
- Kommunisme
- Korrupsie
- Kos
- Kuba
- Kuns
- Kwazulu-Natal
- Kwotas
- Land Eise
- Landbou
- Lesotho
- Limpopo
- Media24
- Medies
- Meningsvormers
- Menseregte
- misdaad
- moedertaal
- moord
- moord
- Moslems
- Mpumalanga
- Munisipaliteit
- Munisipaliteite
- Munisipaliteite
- Musiek
- NASPERS
- Nederland
- Nehawu
- Nkosazana Dlamini-Zuma
- Noordkaap
- Noordwes
- NUM
- NUMSA
- Nuus
- Nuuskommentaar
- nuwe vrystelling
- NVG
- Onafhanklikheid
- Onderwys
- Oos Kaap
- Openbare Beskermer
- Orania
- Parlement
- Parliament
- Parys
- pasmaats
- Pensioen
- plaasaanvalle
- Plaasmoorde
- Plakkers
- Pole
- Polisie
- Politiek
- poskantoor
- Potgooi
- Prasa
- Pravin Gordhan
- Pretoria
- protes aksie
- Provinsie Nuus
- Putin
- Radio
- Ramaphosa
- Rassisme
- Rassisme op wittes
- Republiekfees
- RSG
- Rusland
- SA-nuus
- SABC
- SADATU
- SAID
- SAKP
- SANW
- SAPD
- SARS
- SASSA
- SAUK
- SAUK Radio
- Senior Burgers
- Sexisme
- Siektes
- Sjina
- Skandaal
- Skole
- Slenter
- Solidariteit
- Sosiale Media
- Sosialisme
- Sport
- Staatskaping
- Staatsveiligheid
- Staking
- Steinhoff
- Stellenbosch
- Suid Afrika
- Tale
- Tegnologie
- tehuis vir bejaardes
- Terrorisme
- Tito Mboweni
- TLU SA
- Toerisme
- Transnet
- Transvaal
- Trump
- Uncategorized
- Universiteit
- Vakansie
- Valke
- Veiligheid
- Vergaderings
- Verkeer
- Verkiesing
- Verkiesings
- Verlede
- Vermaak
- Vermis
- Verraaiers
- Vervoer
- VF Plus
- VF+
- Video
- Vlaandere
- Voedsel
- Volksmoord
- Volksraad
- Volkstaat
- Vrouens
- Vryburger
- Vryheids Oorlog
- Vrystaat
- VSA
- Wapens
- Water
- Webgrepe
- WEF
- Wenke in en om die huis
- WereldNuus
- Wes-kaap
- Weskus
- Wetenskap
- Wetgewing
- Wette
- Wildstropery
- Winburg
- Xhosa
- Zimbabwe
- Zoeloe
- Zondo
- Zuid Afrika
- Zuma
Maatjies & Sielsmaats:
Verkoop U Produkte

Goedkoopste Huurmotors in SA
Bestel Huisware Aanlyn:
SAUK.co.za Rubrieke
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”Net Ons Riviere Loop Vry is 'n pas uitgereik enkelsnit wat nou beskikbaar is op meeste musiek platforms.Continue reading...
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!Nederland het 'n aansienlike tekort aan IKT-professionele en ingenieurs, wat lei tot 'n toenemende vraag na buitelandse talentContinue reading...
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!Orania het 'n reg om te bestaan! Continue reading...
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering BekendgestelGister is dit aan die algemene publiek bekend gemaak dat die onderhandelingspolitieke partye, die Party vir Vryheid (PVV), Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD), Nuwe Maatskaplike Kontrak (NSC) en die BoerenBurgerBeweging (BBB) ooreenkoms bereik het op 'n uiteensetting ooreenkoms.Continue reading...
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!Met ons help kan U of U gemeenskap nou 'n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net).Continue reading...
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!Hier is U bewyse dat HoofStroomMedia en "Big Tech" die VSA2020 verkiesing gesteel het deur sensuur af te dwing! 17% van Joe Biden-kiesers betreur hul stem vir Biden! Hulle sou NIE vir Joe Biden gestem het as hulle van Biden-skandale geweet het nie!Continue reading...
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!Asof dit nie erg genoeg was dat ons forseer was om in ons eie huise te bly nie, blyk dit dat dit nie lank is voor ons eie asem gemeet en getel sal word nie! 'n Nederlandse Bankier en professor, Barbara Baarsma van Rabobank, wil vir burgers persoonlike jaarlikse CO₂ kwotas gee! Sy het vroeër […]
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!As deel van die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se "Groot Herstel"-agenda vir die mensdom, sluit Ierse leiers aan by hul mede samesweerders in Nederland, Duitsland en Kanada om boere en hul plase uit te faseer, en wêreldwye voedseltekorte verder in gevaar te stel. Die Ierse regering beplan om 'n vermindering van emissies van ongeveer 28 […]