Die Suid-Afrikaanse Polisiediens se werksmag het oor die laaste vyf jaar stelselmatig verklein, maar of dit doelbewus is of nie, is nie seker nie. Aan die ander kant het Suid Afrika nou een van die grootste private Gemeenskapspolisieering dienste ter wêreld. Die gevolg is dat polisiëring in SA effektief privatiseer word.
Word SA Polisie Diens Privatiseer? Polisiemag word Kleiner, GPFs Groter en Misdaad Floreer.
Enjoyed this post? Share it!
Mafube Munisipaliteit Gedwing om Rioolstelsels te Herstel deur Bloemfontein Hooggeregshof
Die Bloemfontein Hooggeregshof het ten gunste van die Frankfort gemeenskap gelas en ‘n interdik teen die munisipaliteit goedgekeur om die werk te verrig wat in die eerste plek sy plig was. Daar is ook gelas dat die munisipaliteit die kostes van die aansoek moet dra, wat natuurlik van belastingbetalers afkomstig is.
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum Ondersteun Gemeenskap in Frankfort se Dringende Hofaansoek Teen Mafube Munisipaliteit se Rioolstorting
AfriForum ondersteun die gemeenskap in Frankfort in ‘n dringende hofaansoek om ‘n interdik teen die Mafube Plaaslike Munisipaliteit te bekom om sodoende die munisipaliteit te verplig om onwettige rioolstorting in die Wilgerivier te stop.
Enjoyed this post? Share it!
Streng Wet vir Blankes, Geen Wet vir Swartes? Voormalige Polisieman kry 50 jaar Gevangenisstraf vir Korrupsie!
Is die SAPD besig om blanke korrupte beamptes te teiken in ‘n poging om te bewys hulle veg teen korrupsie, wyl swart oortreders grootliks lig daarvan uitkom? ‘n Voormalige lasbriefbeampte wat ‘n polisie-dossier en ‘n skootrekenaar van die staat gesteel het, en in die besit van geld gevind is, is tot vyftig jaar gevangenisstraf gevonnis. Natuurlik moet hy aangekla word, maar dit blyk asof sy groot oortreding, en die rede vir sulke swaar straf, is dat hy ‘n wit vel het?
Enjoyed this post? Share it!
“Plaaslike Verkiesings Moet tot 2022 Uitgestel Word om Vry en Regverdig te Wees” – Moseneke
Nie dat dit enige meningsvolle verskil vir ons sal maak nie, siende dat ANC elke maand deur SASSA vir hul stemme betaal, maar voormalige adjunkhoofregter Dikgang Moseneke het besluit dat plaaslike verkiesings, wat vir 27 Oktober vanjaar geskeduleer is, nie onder Covid-19-toestande vry en regverdig sal wees nie.
Enjoyed this post? Share it!
Wat Steek Cyril Weg? Sy CR17 Veldtog se Bankrekords bly Verseël ná Uitspraak in die Hooggeregshof in Pretoria
Die Hooggeregshof in Pretoria het beslis dat Cyril Ramaphosa se omstrede CR17 verkiesings veldtog bankrekords verseël moet bly. Die CR17 veldtog het sy verkiesing in 2017 vir president van die ANC voorafgegaan en daar is glo 1 Miljard ingesamel en spandeer sodat hy naelskraap vir NDZ kon oorwin.
Enjoyed this post? Share it!
Het Ramaphosa #FreeZuma Onderskat? Suid Afrika Brand! Grootste Raffinadery, Suikermeule, Winkels, Hoofpaaie en Openbare Vervoer Sluit Weens Onluste!
Die #FreeZuma onluste maak wêreldwye nuus, met Fox News wat berig oor die onluste en plundery as dieselfde as “wat ons gesien het in Amerika,” met verwysing na BLM se landswye onluste en plundering laas jaar aangehits deur die Demokrate. Ramaphosa kon seker nie die geleentheid om die leier van sy politieke opposisie in hegtenis te neem, van die hand wys nie, maar het hy ‘n groter bomb aangesteek as wat self hy gedink het, want dit blyk dat die ANC regime glad nie daarvoor voorbereid was nie!
Enjoyed this post? Share it!
Vrystaatse Boere Betaal Self R 6 Miljoen om Paaie te Onderhou! Is Dubbele Belasting die Voorland van Blankes?
Vrystaatse boere het volgens ʼn opname van Vrystaat Landbou (VL) die afgelope jaar reeds meer as R6 miljoen bestee om herstelwerk aan provinsiale en munisipale paaie te doen.
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika Nou Amptelik ‘n Onvolhoubare Sosialistiese Staat! 18 Miljoen (Derde van Bevolking) op Welsyn Onderhou deur net 14 Miljoen Belastingbetalers!
Een uit drie mense ontvang welsyn in ANC se SA! Die ANC het dit uiteindelik dit reggekry om ‘n eerste wêreld land heeltemal om te keer na ‘n sosialistiese humanitêre rampgebied, en self die ekonomie is nou heeltemal omgedraai! Onder die sosialistiese ANC regime het Suid-Afrika se aantal werkgeleenthede en maatskaplike toelaes, die afgelope twintig jaar effektief omgekeer, en dit is nie volhoubaar nie en is dus nou een van die land se grootste risikos, sê Nkosana Mashiya, uitvoerende hoof van Risikobestuur by Capitec.
Enjoyed this post? Share it!
Cele nie Haastig (of Bang) om Zuma in Hegtenis te Neem, Wyl Lindiwe Sisulu Media Beskuldig van Veroordeling!
Ons het nog altyd gesê dat ANC kaders baie skaars mekaar blameer of verklik, maar dit blyk dat die Zuma affêre die ANC leiers in ‘n moeilike posisie plaas. Die minister van polisie, Bheki Cele en die nasionale polisiekommissaris, Khela Sitole het die Grondwethof skriftelik in kennis gestel, dat hulle nie nou al vir oud-president Jacob Zuma in hegtenis gaan neem nie, hangende die twee hofaansoeke wat Zuma gebring het, om sy vonnis te hersien. Dit kom na die grondwetlike hof Zuma verlede week skuldig bevind hat aan minagting van die hof, en hom tot 15 maande tronkstraf gevonnis het, nadat hy nie ‘n bevel om voor die ondersoek na staatskaping te verskyn, nagekom het nie, maar Zuma beweer sy konstitusionele reg tot stilswye is hiermee geskend.
Enjoyed this post? Share it!
Sielsmaats
Recent Posts
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
Recent Comments
Vrystaat Weer
Archives
- October 2023
- August 2022
- July 2022
- May 2022
- April 2022
- March 2022
- February 2022
- December 2021
- October 2021
- September 2021
- August 2021
- July 2021
- June 2021
- May 2021
- April 2021
- March 2021
- January 2020
- December 2019
- February 2018
- January 2018
- December 2017
- November 2017
- October 2017
- September 2017
- August 2017
- July 2017
- June 2017
- May 2017
- April 2017
- March 2017
- February 2017
- November 2014
Categories
- "Opkomende boere"
- ABSA
- Ace Magashule
- Afriforum
- Afrikaans
- Afrikaanse Kunstenaars
- Afrikaanse Nuus
- Afrikaner
- Afrikaner Volks Party
- AgriSA
- ANC
- ANC MK
- Ander lande
- Apartheid
- Arbeid
- Australia
- Banke
- Bedrog
- BEE
- Behuising
- Bejaardes
- Bekendes
- Belasting
- Belgie
- Besigheid
- Betogings
- BLF
- Bloemfontein
- Boeke
- Boer
- Boere
- Boikot
- Brandstof
- Briewe
- Brittanje
- bron
- BSEB / BEE
- Buiteland
- burgerskap
- China
- Coligny
- CoronaVirus
- Cosatu
- CPS
- DA
- David Mabuza
- De Klerk
- departement van gesondheid
- Die Kaap
- Die Pers
- Die Valke
- Die Weer
- Dienslewering
- Drakonies
- Droogte
- Duduzane Zuma
- Duitsland
- Durban
- Dwelms
- EFF
- Ekonomie
- elektrisiteit
- Emigrante
- energie
- Engels
- eNuus
- Eskom
- Estina suiwel ondersoek
- Europa
- Farmaseuties
- Feeste
- Frankryk
- Gauteng
- Geldsake
- Gemeenskap
- Geskiedenes
- Geskiedenis
- Gesondheid
- geweld
- GPFs
- Grondonteiening
- Grondwet
- Gupta
- Guptas
- Haatspraak
- herroep
- Hlaudi Motsoeneng
- Hofsake
- Hongarye
- Hoofnuus
- Ierland
- Immigrante
- Inligting
- Internet
- Islam
- Israel
- Italië
- Jacob Zuma
- Jacobsdal
- Jeug
- Jode
- Johannesburg
- Kaapstad
- Kampus
- Kanada
- Kerk
- Kinders
- Kommunisme
- Korrupsie
- Kos
- Kuba
- Kuns
- Kwazulu-Natal
- Kwotas
- Land Eise
- Landbou
- Lesotho
- Limpopo
- Media24
- Medies
- Meningsvormers
- Menseregte
- misdaad
- moedertaal
- moord
- moord
- Moslems
- Mpumalanga
- Munisipaliteit
- Munisipaliteite
- Munisipaliteite
- Musiek
- NASPERS
- Nederland
- Nehawu
- Nkosazana Dlamini-Zuma
- Noordkaap
- Noordwes
- NUM
- NUMSA
- Nuus
- Nuuskommentaar
- nuwe vrystelling
- NVG
- Onafhanklikheid
- Onderwys
- Oos Kaap
- Openbare Beskermer
- Orania
- Parlement
- Parliament
- Parys
- pasmaats
- Pensioen
- plaasaanvalle
- Plaasmoorde
- Plakkers
- Pole
- Polisie
- Politiek
- poskantoor
- Potgooi
- Prasa
- Pravin Gordhan
- Pretoria
- protes aksie
- Provinsie Nuus
- Putin
- Radio
- Ramaphosa
- Rassisme
- Rassisme op wittes
- Republiekfees
- RSG
- Rusland
- SA-nuus
- SABC
- SADATU
- SAID
- SAKP
- SANW
- SAPD
- SARS
- SASSA
- SAUK
- SAUK Radio
- Senior Burgers
- Sexisme
- Siektes
- Sjina
- Skandaal
- Skole
- Slenter
- Solidariteit
- Sosiale Media
- Sosialisme
- Sport
- Staatskaping
- Staatsveiligheid
- Staking
- Steinhoff
- Stellenbosch
- Suid Afrika
- Tale
- Tegnologie
- tehuis vir bejaardes
- Terrorisme
- Tito Mboweni
- TLU SA
- Toerisme
- Transnet
- Transvaal
- Trump
- Uncategorized
- Universiteit
- Vakansie
- Valke
- Veiligheid
- Vergaderings
- Verkeer
- Verkiesing
- Verkiesings
- Verlede
- Vermaak
- Vermis
- Verraaiers
- Vervoer
- VF Plus
- VF+
- Video
- Vlaandere
- Voedsel
- Volksmoord
- Volksraad
- Volkstaat
- Vrouens
- Vryburger
- Vryheids Oorlog
- Vrystaat
- VSA
- Wapens
- Water
- Webgrepe
- WEF
- Wenke in en om die huis
- WereldNuus
- Wes-kaap
- Weskus
- Wetenskap
- Wetgewing
- Wette
- Wildstropery
- Winburg
- Xhosa
- Zimbabwe
- Zoeloe
- Zondo
- Zuid Afrika
- Zuma
Maatjies & Sielsmaats:
Verkoop U Produkte
Goedkoopste Huurmotors in SA
Bestel Huisware Aanlyn:
SAUK.co.za Rubrieke
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering BekendgestelGister is dit aan die algemene publiek bekend gemaak dat die onderhandelingspolitieke partye, die Party vir Vryheid (PVV), Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD), Nuwe Maatskaplike Kontrak (NSC) en die BoerenBurgerBeweging (BBB) ooreenkoms bereik het op 'n uiteensetting ooreenkoms.Continue reading...
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!Met ons help kan U of U gemeenskap nou 'n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net).Continue reading...
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!Hier is U bewyse dat HoofStroomMedia en "Big Tech" die VSA2020 verkiesing gesteel het deur sensuur af te dwing! 17% van Joe Biden-kiesers betreur hul stem vir Biden! Hulle sou NIE vir Joe Biden gestem het as hulle van Biden-skandale geweet het nie!Continue reading...
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!Asof dit nie erg genoeg was dat ons forseer was om in ons eie huise te bly nie, blyk dit dat dit nie lank is voor ons eie asem gemeet en getel sal word nie! 'n Nederlandse Bankier en professor, Barbara Baarsma van Rabobank, wil vir burgers persoonlike jaarlikse CO₂ kwotas gee! Sy het vroeër […]
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!As deel van die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se "Groot Herstel"-agenda vir die mensdom, sluit Ierse leiers aan by hul mede samesweerders in Nederland, Duitsland en Kanada om boere en hul plase uit te faseer, en wêreldwye voedseltekorte verder in gevaar te stel. Die Ierse regering beplan om 'n vermindering van emissies van ongeveer 28 […]
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en BelgiëNederland is steeds by vestek 'n landbouland, wat 'n kolossale resultaat lewer nieteenstaande sy oppervlakte, wat dit tweede plaas op die wêreldranglys vir uitvoere van landbou- en tuinbouprodukte. Die Nederlandse boere en tuinboukundiges vorm die historiese platform van 'n welvarende Nederland, maar die globalistiese Rutte/Kaag-regering het egter, volgens die Wêreld Ekonomiese Forum se beleid, die […]
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!Die vier dae lange vergadering van die wêreld oorheersende Wêreld Ekonomiese Forum lede, het onder groot bewaking, vanaf 22 Mei begin. Na twee jaar van afwesigheid, as gevolg van die korona-hipnose, word dit agter 'n mag van 5,000 soldate en polisie gehou, en die gebied rondom en bokant Davos in Switserland word streng beskerm, selfs […]
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse GroepeIn die aangesig van massiewe opposisie in die "Never Trump" sameswering formaat, vanaf die EU en George Soros, het Viktor Orbán se nasionalistiese Fidesz-party in Hongaarse nasionale verkiesings geseëvier. Hy sal dus 'n doring in die globalistiese ver linkse EU sy bly, en aanhou om as 'n baken van hoop vir vrede liewende konserwatiewe Europeërs […]