Eskom het kennis van moontlike beurtkrag aan verskeie Vrystaatse munisipaliteite gegee. Dit volg op munisipaliteite se wanbetaling van rekenings, en die feit dat hulle nie afbetalingsooreenkomste nakom nie. Indien die munisipaliteite nie dadelik aksie neem nie, sal beurtkrag op 27 September begin. Die munisipaliteite wat geraak word, is Moqhaka (Kroonstad, Steynsrus, Viljoenskroon, Vierfontein), Masilonyana (Theunissen,..
Continue reading…