Jeugdiges het Maandagaand klaarblyklik die wydverspreide onluste op die Vrystaatse Goudveld uitgebuit om ’n Greyhound-bus buite Allanridge voor te keer, die 46 passasiers te besteel en die bus aan die brand te steek. Van die passasiers is deur klippe getref toe die jeugdiges die bus bestook het en sommige is aangerand. Drie van die slagoffers,..
Continue reading…