Die Universiteit van die Vrystaat (UV) is gereed sou betogings weer op sy kampusse opvlam. Lacea Loader, direkteur: kommunikasie en handelsmerkbestuur aan die UV, het Donderdag gesê die UV het gebeurlikheidsplanne en veiligheidsmaatreëls reg sou ontwrigting weer voorkom. Klasse op die UV se Qwaqwa-kampus is Woensdag gestaak nadat ’n groep studente die hoofingang na die..
Continue reading…