Die ANC voorsitter in die Vrystaat, Ace Magashule, het ‘n tipiese EFF tirade gevoer by die provinsie se soveelste kongres die jaar. Die huidige kongres is vier keer uitgestel weens ‘n hofbevel en takverkiesings wat gekenmerk is deur onreëlmatighede. Volgens Ace het die swartmense hul waardigheid herwin deur die ANC. Die vraag is egter wanneer..
Continue reading…