Talle mense is vermoedelik beseer nadat die Shosholoza Meyl-trein Donderdagoggend net buite Kroonstad in die Vrystaat ontspoor het. ʼn Video wat na die ongeluk geneem is toon hoe verskeie van die treintrokke aan die brand geslaan het terwyl ander omgeslaan het. Tiaan Esterhuizen, wat een van die passasiers op die trein was toe die voorval..
Continue reading…