Terwyl dienslewering in die Vrystaat ‘n ongeëwenaarde laagtepunt bereik het, beplan die Vrystaatse premier, Ace Magashule, ‘n diensleweringsekspo vir Vrystaatse departemente met geld wat vir dienslewering gebruik kon word, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW vir die Vrystaat. Hy sê die premier se kantoor het in die vergadering van die provinsiale finansiële komitee aangekondig dat dit..
Continue reading…