Pikswart Donker nag op die Volksakker.

Dit is pikswart donker nag op die Volksakker, omdat mense ophou praat het agv n 100 jaar se gepolitiekery waar politici alles vir en namens ons doen. Na 20 jaar van liberale oorheersing is ons op die randjie van uitwissing, behalwe vir n paar naguile wat roep.   Wat gaan ons Volk se toekoms wees […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jacobsdalers poog om Heemraad op te stel

Beste mede Jacobsdalers en vriende. Ek gaan van deuntjie verander en nie meer oor die mag van die staat praat nie, maar oor art. 30, 31 en 185 van ons land se grondwet wat die reg aan taal en kultuurgemeenskappe gee om georganiseerd te raak om hul belang by die art. 185 grondwet kommissie te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!