Gru-botsing eis twee

Foto: Netcare 911 Twee mans is dood nadat twee motors Vrydagoggend reg van voor tussen Vanderbijlpark in Gauteng en Deneysville in die Vrystaat gebots het. Nick Dollman, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die botsing het omstreeks 06:40 op die R716 gebeur. “Albei bestuurders het voor paramedici se aankoms op die toneel reeds aan hul […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Blitsbok lei Cheetahs in Curriebekerveldtog

Chris Dry – nuwe kaptein. (Foto: Facebook) In die lig van sy keurbende se deelname aan die Europese Pro14-reeks het die Vrystaat Cheetahs ʼn Blitsbok aangewys om die span se voortgesette Curriebekerveldtog aan te voer. Die flank Chris Dry dra die kapteinsmantel wanneer die bond se naasbestes hul onoorwonne voorgangers se skoene Saterdag in Durban […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!