Man vas ná bewerings van kinderarbeid

ʼn Optog is Donderdagoggend deur ANC-lede in Wesselsbron gehou. Van die dorp se inwoners beweer die optog hou verband met Reyneke se saak, maar dit kon nie amptelik bevestig word nie. Foto: Verskaf ʼn Arbeidsmakelaar van die Wesselsbron-gebied in die Vrystaat, wat deur die Valke ondersoek is oor bewerings dat hy minderjarige kinders as werkers […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wilgerivier en Vaaldam deur riool besoedel – VF Plus dring aan op nasionale ingryping

Kabeldiefstal by die Frankfortrioolaanleg het veroorsaak dat nog meer rou riool as gewoonlik nou vrylik in die Wilgerivier en daarna in die Vaaldam, waarvan miljoene mense afhanklik is vir watervoorsiening, inloop, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer. Die Vaaldam voorsien onder andere aan Rand Water, wat op sy beurt bykans die hele […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Gupta’s maak weer golwe en is nou betrokke in die Vrystaatse landboudepartement

Die Vrystaatse departement van landbou is deurspek met finansiële ongerymdhede en die versuim van die departement om sy 2015/16 jaarverslag ter tafel te lê, wys dat die bewering rakende die befondsing van die Gupta-troue deur middel van die Vrede-suiwelprojek heelmoontlik waar is, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer en lid van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog niemand aangekla oor ‘kinderarbeid’ in Vrystaat

Argieffoto Niemand is nog aangekla nadat bewerings aan die lig gekom het dat minderjariges na bewering as seisoenwerkers op plase in die Vrystaat gebruik word nie. Maroela Media het vroeër berig die departement van arbeid in samewerking met die departement van maatskaplike ontwikkeling het op plase buite Wesselsbron en Allanridge toegeslaan en 23 kinders verwyder […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Steur die bonde hulle aan kritiek?

Die ondersteuners in die Kaap is briesend oor die hoë prys van die kaartjies vir die toets in die Rugbykampioenskap teen die All Blacks op 7 Oktober op Nuweland, want dis duidelik dat die unie wil skep terwyl hy kan, en basta met die kritiek. Die Westelike Provinsie-rugbyunie het verlede week aangekondig dat die toetskaartjiepryse […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Curriebeker: die deur kan vir die Vrystaat Cheetahs toeklap

Dit is alles goed en wel van die Suid-Afrikaanse rugbybase om van die Cheetahs te verwag om hul sterkste span in die nuwe Pro14-reeks te laat speel, maar dit kan die Vrystaatse Cheetahs miljoene rande in die Curriebekerreeks laat verloor. Die Sharks het Saterdag op Kingspark die (verswakte) Vrystaat Cheetahs met 45-15 geklop en hulle […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sharks op ʼn drafstap nou bo aan die punteleer

ʼn Mens kan nie veel lees in die telling tussen die Sharks en letterlik die derde span van die Vrystaat Cheetahs nie, behalwe dat die Durbaniete voorspelbaar opgeskuif het na die eerste plek op die Curriebeker-punteleer. Die Sharks het die baie jong Vrystaters met 45-15 afgeslag en in die proses sewe drieë teen die besoekers […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Klagtes van beweerde kinderarbeid teen boer ondersoek

[OPVOLG] Die departement van arbeid het intussen gesê altesaam 53 kinders is van plase in die distrik verwyder. Lees die opvolgberig hier. Argieffoto Die Valke het ʼn ondersoek van stapel gestuur nadat bewerings vandeesweek aan die lig gekom het dat ʼn boer van die Wesselsbron-gebied in die Vrystaat glo minderjariges as seisoenwerkers op sy plaas […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Curriebekerreeks: dit kan mos nie waar wees nie?

Dit was nog altyd een van jou onthou-oomblikke, wanneer jy jou verjaarsdag- of Kersgeskenkpakkies oopgemaak het. ʼn Blinknuwe motor, ʼn rugbybal, krieketkolf, tennisraket of ʼn sakkie albasters. Jou ou speelgoed word op die rak geplaas, hulle is dalk stukkend en word straks nooit weer gebruik nie. Dis presies wat met die Curriebeker gebeur het. Sy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!