Man in hof wat glo 9-jarige verkrag

Argieffoto. ʼn 32-jarige man het vandeesweek in die Excelsior-landdroshof in die Vrystaat verskyn nadat hy na bewering sy negejarige susterskind verkrag het. Sers. Martin Xuma, woordvoerder van die polisie, het gesê die saak teen Sello David Moqatholo is na 28 Augustus uitgestel. Volgens Xuma het die beweerde voorval op 9 Augustus gebeur toe Moqatholo saam […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘Ekonomiese Transformasie in SA nie anti-wit, maar pro Suid-Afrika’: Dlamini-Zuma

Radikale ekonomiese transformasie moenie wit mense afskrik nie, want dis nie anti-wit nie, maar pro-Suid-Afrika, het dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, een van kandidate om die ANC-leierskap, Vrydagaand gesê. Dlamini-Zuma, wat ’n byeenkoms van die Progressive Profes­sionals Forum (PPF) in Woodmead, Johannesburg, toegespreek het, het ook vir die eerste keer pertinent bevestig dat sy om die ANC […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!