AfriForum-noodfonds ook vir Knysna-ramp aangewend

Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan sy noodfonds uitbrei ná die verwoestende veldbrande en storms in die Suid-Kaap wat minstens 10 000 inwoners van Knysna en ander woongebiede dakloos gelaat het. AfriForum en die diensorganisasie Solidariteit Helpende Hand het pas aangekondig dat hulle bystand aan dié gebiede in die Wes-Kaap gaan gelewer wat deur die brande geteister […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Blou-en-groendruppelprojek: Vrystaat se water is skoon

AfriForum het vandeesweek Bloemfontein, Dealesville, Boshof en Bultfontein se watergehalte as deel van die burgerregte-organisasie se nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets en bevind dat die drink- en rioolwater op standaard is. “Ons kon vasstel dat die dorpe se drink- en rioolwater geen swaarmetale bevat nie, en dat bakterieëvlakke aan gestelde standaarde voldoen. AfriForum gaan egter die watergehalte […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!