Vrystaatse polisiekommissaris verbied polisielede om met gemeenskap saam te werk

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n klagte aan lt.genl. J.K. Phahlane, die nasionale polisiekommissaris, en genl. Tshumane, die provinsiale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens van die Vrystaat, gestuur.Dit volg nadat die provinsiale kommissaris vanoggend ʼn bevel aan alle kluster-, stasiebevelvoerders en adjunkprovinsiale kommissarisse in die Vrystaat gestuur het ingevolge waarvan alle polisielede in die Vrystaat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grootfontein Landboukollege-studente leef soos varke

Nog protesaksies kan binnekort deur studente aan die Grootfontein Landboukollege in Middelburg (Oos-Kaap) volg as daar nie dringend aan hul eise gehoor gegee word nie. Talle ontevrede studente het verlede week begin om aan hul misnoeë oor die verblyftoestande by dié kollege uiting te gee deur ’n varkhok voor die ingang van die kollege op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

AfriForum gryp in met blou-en-groendruppelprojek om waterkrisis af te weer

AfriForum het gister sy blou-en-groendruppelprojek vir 2017 in Randfontein bekend gestel en is besig om spanne regoor die land te mobiliseer om die drink- en rioolwatergehalte in dorpe te toets waar daar aktiewe AfriForum-takke is. “Dit is duidelik dat die regering nie ernstig is oor die gesondheid van die mense van Suid-Afrika nie omdat  vyf […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!