Spanpoging trek pepersproeiers op Kovsies vas

AfriForum Jeug se Kovsies-tak het vandag in samewerking met lede van dié burgerregte-organisasie, twee mansstudente aangekeer wat pepersproei gespuit het in ‘n klas by die Universiteit van die Vrystaat (UV). Die klas moes as gevolg hiervan ontruim het. Volgens Michelle Peens, voorsitter van AfriForum se Kovsies-tak, het die een man volgens ooggetuies, ’n ANC t-hemp […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

AfriForum en Solidariteit uitspraak oor UV-taalbeleid baan weg vir konstitusionele hofsaak

AfriForum en Solidariteit se regspan het vandag ’n aansoek om verlof by die Konstitusionele Hof ingedien om teen die hoogste hof van appèl se uitspraak oor die taalbeleid van die Universiteit van die Vrystaat (UV) te appelleer. Die instellings vra die hof om die UV se besluit om ’n nuwe taalbeleid te aanvaar, ter syde […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dink of Sink 2017

Kompetisie agtergrond: Dink of Sink is ʼn onvoorbereide debatskompetisie wat al reeds vir jare in die Vrystaat, Noordkaap en Wes-Kaap plaasvind en ʼn groot treffer onder hoërskool leerlinge is. AfriForum het besluit om deel te word van hierdie wonderlike inisiatief omdat dit vir ons belangrik is om Afrikaans te bevorder en uit te bou op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Soek beter rede as rasse-integrasie vir LLB-graadprobleem

Die burgerregte-organisasie AfriForum het ernstige bedenkinge oor die aanname dat té min transformasie een van die redes is waarom LLB-graadkursusse aan sekere universiteite die gevaar loop om hul akkreditasie te verloor. Die Noordwes-Universiteit, die Walter Sisulu-Universiteit, Unisa en die Universiteit van die Vrystaat kan moontlik hul LLB-akkreditasie verloor as hul nie voor Oktober hul akademiese […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Koshuisinwoner van Kovsies vergelyk dade van wit mense met dié van die duiwel

’n Student van die Villa Bravado-koshuis by die Universiteit van die Vrystaat (UV) het onlangs rassistiese en uitlokkende opmerkings teenoor wit mense op sy koshuisgang se WhatsApp-groep gemaak. “Daar was nooit enige tyd in die geskiedenis waar die swart mens die wit mens se land of vasteland binnegeval het om mense dood te maak, vroue […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kovsie-koshuisinwoner vergelyk sogenaamde dade van wit mense met dié van ’n duiwel

AfriForum het op Donderdag, 6 April 2017, verneem van rassistiese en uitlokkende opmerkings teenoor wit mense wat deur ’n student van die Villa Bravado-koshuis van die Universiteit van die Vrystaat (UV) op hul betrokke koshuisgang se WhatsApp-groep gemaak is. “Daar was nooit enige tyd in die geskiedenis waar die swartmens die witmens se land of […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

AfriForum-tak in Coligny wil self rioolprobleme pak

Die departement van water en sanitasie sal dringend moet ingryp om die ernstige rioolprobleme in Coligny in Noordwes op te los. Só meen Frans Gerber, voorsitter van dié dorp se AfriForum-tak. Volgens Gerber vra inwoners dringende ingryping omdat die dorp se onhigiëniese toestand negatiewe implikasies vir hul gesondheid, asook toerisme inhou. Hy meen die AfriForum-tak […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kraal Uitgewers trots op skrywer wat met Jan H. Marais-prys vereer word

Die Jan H. Marais-prys vir uitstekende bydraes tot Afrikaans as wetenskapstaal word vanjaar deur proff. Jaap Steyn van Bloemfontein en Jan van der Watt van Nederland gedeel. Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het gesê hulle kry erkenning vir hul lewenstaak ten bate van akademiese Afrikaans. Steyn, wat as Suid-Afrika se bekendste taalhistorikus bestempel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!