Uitspraak oor UV-taalbeleid berei weg voor vir Konstitusionele hofsaak

Dit is tragies dat onderriginstellings en howe so min beskerming vir die internasionaal erkende reg tot moedertaalonderrig bied.  Omdat toegang tot Afrikaanse onderrig vir AfriForum en Solidariteit ‘n prioriteit bly, duur gesprekke met internasionale forums en kenners voort met die oog daarop om die stryd vir die beskerming van dié reg ook in die internasionale […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC, EFF argeloos tydens debat oor plaasmoorde

AfriForum het van die ANC-lede se optrede tydens vandag se parlementêre sitting oor plaasmoorde veroordeel. Ian Cameron, AfriForum se hoof van veiligheid, en Lorraine Claassen, navorser by AfriForum, het dié sitting bygewoon waartydens Duduzile Manana, ANC-LP, tydens dr. Pieter Groenewald se toespraak oor die lot van wit boere geskree het: “Bury them alive.” “Dít is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

AfriExit?

Oor die laaste paar maande het die taaldebat se onderwerp verander van of Afrikaans uit hoëronderriginstellings geforseer gaan word na hoe vinnig dit sal geskied. Die #FeesMustFall-veldtog het oor die laaste paar jaar veroorsaak dat stabiele hoëronderriginstellings in chaos begin verval het. Die universiteitsbestuur ontken dit natuurlik, maar daardeur beskadig hulle hul eie geloofwaardigheid. Verskeie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!